Die brug tussen wetenskap en geneeskunde.
Daar word gesê dat patologie die brug tussen wetenskap en geneeskunde is. Dit behels die studie en diagnose van siekte. Die oorsake, meganismes en omvang van siekte word ondersoek by die hantering van die verwante wetenskaplike studie van siekteprosesse. Patologie onderskraag elke aspek van pasiëntsorg, van diagnostiese toetsing en behandelingsadvies tot die gebruik van genetiese voorpunttegnologieë en die voorkoming van siekte.
-
Preparation
-
-
Amplification and Detection
-
Cultivation / Incubation
-
Analysis
-
Storage